Die Suidstreek sluit die volgende takke in: Boland, Outeniqua, Kaapstad, Port Elizabeth en Oos-Londen. Die takke het elk hul eie afdeling op ons webblad. Volg gerus die skakels na die verskillende takke om meer oor hul doen en late te wete te kom.
Bestuur
VOORSITTER |
Louis Hurter | louiswhurter@telkomsa.net | 083 338 2003 of 021 903 3730 |
ONDERVOORSITTER |
Hennie van Wyk | debtors@durbellgroup.co.za | 082 572 1693 |
SEKRETARIS/
|
Boetie Adams | hennieadams@telkomsa.net | 021 982 8222 of 072 191 0916 |

V.l.n.r.:Johann Wentzel (Boland Tanvoorsitter) Vernon van Rooyen (Outeniqua Tak Voorsitter) Petro van Zyl (Kaapstad Tak Voorsitter) Andr Viviers (PE Takondervoorsitter) Boetie Adams (Suidstreek sekretaris/Tesourier) Hennie van Wyk (Suidstreek Ondervoorsitter) Ron Weyer (Grens Takvoorsitter) Louis Hurter (Suidstreek Voorsitter),
Jaarprogram - 2012
| 13-Apr-12 | Suidstreek | Kampnaweek | Kuilsrivier |
| 08-Jun-12 | Suidstreek | Orkes later bekend | Bellville Noord Laerskool |
| 24-Aug-12 | Suidstreek | Jaarvergadering | Mosselbaai |
| 25-Aug-12 | Suidstreek | Suidstreek uitdunne | Mosselbaai |