Die Noordstreek sluit die volgende takke in: Brits, Bosveld, Klerksdorp, Leeupoort, Noordwes, Noord-Oos Vrystaat, Pretoria, Vaaldriehoek, Vaalharts, Vrystaat, en Witwatersrand. Die takke het elk hul eie afdeling op ons webblad. Volg gerus die skakels na die verskillende takke om meer oor hul doen en late te wete te kom.
Bestuur
VOORSITTER |
Wessel Potgieter | wespot@telkomsa.net | 082 456 2853 |
ONDERVOORSITTER |
Eddeon Boshoff | eeboshoff@safripol.com | 072 324 1651 |
TESOURIER |
Amanda Potgieter | wespot@telkomsa.net | 082 493 6250 |
SEKRETARIS |
Madelein Perez | perezm@mweb.co.za | 082 441 0509 |

JAARPROGRAM
Navrae: Wessel Potgieter 082 456 2853
- 30 Junie 2012 - Noordstreek Kompetisie - Willie Marais saal Pretoria
- 6-9 April 2012 - Boeremusiek by die Boeremusiekverhoog - KAMP Afrikaanse Musiekfees by Hoƫrskool Jeugland, Kempton Park
- 25 Augustus 2012 - Jaarvergadering en dans - Birchleigh
Hoƫrskool