Boeremusiek gilde kadotjies 

Hier onder is 'n lys van items wat vanaf hoofkantoor bestel kan word. Die bestellings moet asseblief direk by Sandra Mynhardt geplaas word. Haar kontakbesonderhede is soos volg: Telefoon:(011) 391 4614 na-ure (na 18:00) E-pos adres: willie.mynhardt@telkomsa.net

NR ITEM GROOTTE   LID PRYS

1

Kortmou hemp 43 - 50 @ R150.00

2

Langmou hemp 43 - 50 @ R160.00

3

Gholfhemp Khaki S- XXXL @ R60.00

4

Gholfhemp Ligblou M - XXX/L @ R60.00

T-hemp Wit Beperk @ R40.00

6

T-hemp Swart Beperk @ R40.00

7

Borsspeld * @ R40.00

8

Lapelwapen * @ R50.00

9

Mansjetknope * @ R60.00

10

L/L Speld * @ R50.00

11

Gildespeld + blanko naamplaatjie * @ R60.00

12

Dasse * @ R120.00

13

Sakwapen * @ R65.00

14

Sakwapen - Klein * @ R20.00

15

DVD - 3 Oktober 2009 (Sluit 2 DVD's in) * @ R150.00

16

Blikbekertjies - BM * @ R10.00