See PRO editionSee PRO edition

See other templatesSee other templates

Our Mission

It is our mission as a cultural organization to preserve, promote and manage our cultural music with a national identity in the true Boeremusic idiom and to develop dynamically, in order to keep up with changing times and to modernise without jeopardising the historic flavour or basis thereof.

Slide 2 foto-14 Slide 3 11722276_1039726216039632_4919201262238799149_o Slide 4 Slide 5 Slide 6 Slide 7 Slide 8 Slide 9

Ons Missie

Ons missie is om as kultuurorganisasie ons volkseie kultuurmusiek in die Boeremusiek-idioom te bewaar, te bevorder, te bestuur en dinamies te laat groei en ontwikkel om saam met veranderende tye te moderniseer sonder om afbreuk te doen aan die historiese inslag of basis daarvan.

HomeStrekeSuidstreekPort Elizabeth Tak

Port Elizabeth Tak

Bestuur Besonderhede

VOORSITTER Gerrie Roesstorff gerrie36@gmail.com 083 653 0750 041 368 7995
O/VOORSITTER Peet Vosloo peetrusvosloo@gmail.com 079 490 0401 041 360 2755
SEKRETARIS Susan Groenewald susan@debtsensegroup.co.za 082 771 0943 041 365 5910
TESOURIER Yvonne Vosloo voslooy@gmail.com 082 456 4413 041 360 2755

 


JAARPROGRAM

10/02/2018  Valentynsdans - Laerskool Rowallen Park

03/03/2018  Dans - Laerskool Rowallen Park

24/03/2018  Dans - Despatch Stadsaal

07/04/2018  Thornhill Hotel Opskop

21/04/2018  Dans - Laerskool Rowallen Park

26/05/2018  Dans - Laerskool Rowallen Park

09/06/2018  Dans - Laerskool Rowallen Park

16/06/2018  Dans - Laerskool Rowallen Park

21/07/2018  Dans - Laerskool Rowallen Park

03/08/2018  Algemene Jaarvergadering & Dans - Laerskool Rowallen Park

18/08/2018  Dans - Laerskool Rowallen Park

08/09/2018  Dans - Despatch Stadsaal

29/09/2018  Dans - Laerskool Rowallen Park

13/10/2018  Dans - Laerskool Rowallen Park

03/11/2018  Vanstadensbrug Opskop

01/12/2018  Dans - Despatch Stadsaal

31/12/2018  Oujaarsdans - Laerskool Rowallen Park

Boeremusiekgilde - Facebook

SLUIT AAN

Maak gerus gebruik van die elektroniese aansoekvorm indien jy graag by die Gilde wil aansluit of skryf aan ons as jy meer inligting verlang. Sodra ons jou aansoek via ons webwerf ontvang het en dit deur die Direksie goedgekeur is, sal ons jou meedeel wat die ledegeld bedrag is en reëlings tref vir betaling.

NOORDSTREEK

Die Noordstreek sluit die volgende takke in: Bosveld, Klerksdorp, Leeupoort, Pietersburg, Pretoria, Rustenbrug, Vaaldriehoek, Vrystaat, en Witwatersrand. Die takke het elk hul eie afdeling op ons webblad. Volg gerus die skakels na die verskillende takke om meer oor hul doen en late te wete te kom.

SUIDSTREEK

Die Suidstreek sluit die volgende takke in: Outeniqua, Kaapstad, Port Elizabeth en Oos-Londen. Die takke het elk hul eie afdeling op ons webblad. Volg gerus die skakels na die verskillende takke om meer oor hul doen en late te wete te kom.

KONTAK ONS

Boeremusiekgilde van SA
Postnet Suite #279
Private Bag X2020, Isando, 1600
HUB:  Jaap Koen - hub@boeremusiekgilde.org.za
Sekretariaat:  Ronelle Jonker - sekretaresse@boeremusiekgilde.org.za
Go to top