See PRO editionSee PRO edition

See other templatesSee other templates

Our Mission

It is our mission as a cultural organization to preserve, promote and manage our cultural music with a national identity in the true Boeremusic idiom and to develop dynamically, in order to keep up with changing times and to modernise without jeopardising the historic flavour or basis thereof.

Slide 2 foto-14 Slide 3 11722276_1039726216039632_4919201262238799149_o Slide 4 Slide 5 Slide 6 Slide 7 Slide 8 Slide 9

Ons Missie

Ons missie is om as kultuurorganisasie ons volkseie kultuurmusiek in die Boeremusiek-idioom te bewaar, te bevorder, te bestuur en dinamies te laat groei en ontwikkel om saam met veranderende tye te moderniseer sonder om afbreuk te doen aan die historiese inslag of basis daarvan.

HomeStrekeSuidstreekKaapstad Tak

Kaapstad Tak

Bestuur Besonderhede

VOORSITTER

Petro van Zyl petro2109@mweb.co.za 076 755 2137
O/VOORSITTER

Wayne Waldeck

wn.waldeck@gmail.com

082 677 0865

SEKRETARIS

Gerda Waldeck 

 

ge.waldeck@gmail.com

077 424 6213

TESOURIER

Elsa Rabe 

 

springbs@mweb.co.za

021 591 4986

082 870 9327

ADD. LEDE  

Nico Rabe

Springbs@mweb.co.za

082 491 7825

Gregory Fisher

contactgreg@mweb.co.za

082 780 0851

Anita Theron

attat@netactive.co.za

021 903 4975

082 780 4077


 


Kliek hier vir Kaapstad-tak se huishoudelike reëls vir musikante


JAARPROGRAM

Alle funksies word by Westcliff Special Secondary School, Ou Paarl Weg, Bellville gehou.

 

 Alle navrae kan gerig word aan Petro van Zyl by 076 755 2137

 

26/01/2019 Bring en Braai
15/02/2019 Valentynsdans
30/03/2019 Moontlike Fees
26/04/2019 Dans
25/05/2019 Bring en Braai
28/06/2019 Dans
27/07/2019 Jaarvergadering en dans
30/08/2019 Lentedans
28/09/2019 Bring en Braai
25/10/2019 Dans
30/11/2019 Kersboom/Bring & Braai
31/12/2019 Oujaarsdans

Boeremusiekgilde - Facebook

SLUIT AAN

Maak gerus gebruik van die elektroniese aansoekvorm indien jy graag by die Gilde wil aansluit of skryf aan ons as jy meer inligting verlang. Sodra ons jou aansoek via ons webwerf ontvang het en dit deur die Direksie goedgekeur is, sal ons jou meedeel wat die ledegeld bedrag is en reëlings tref vir betaling.

NOORDSTREEK

Die Noordstreek sluit die volgende takke in: Bosveld, Klerksdorp, Leeupoort, Pietersburg, Pretoria, Rustenbrug, Vaaldriehoek, Vrystaat, en Witwatersrand. Die takke het elk hul eie afdeling op ons webblad. Volg gerus die skakels na die verskillende takke om meer oor hul doen en late te wete te kom.

SUIDSTREEK

Die Suidstreek sluit die volgende takke in: Outeniqua, Kaapstad, Port Elizabeth en Oos-Londen. Die takke het elk hul eie afdeling op ons webblad. Volg gerus die skakels na die verskillende takke om meer oor hul doen en late te wete te kom.

KONTAK ONS

Boeremusiekgilde van SA
Postnet Suite #279
Private Bag X2020, Isando, 1600
HUB:  Jaap Koen - hub@boeremusiekgilde.org.za
Sekretariaat:  Ronelle Jonker - sekretaresse@boeremusiekgilde.org.za
Go to top