See PRO editionSee PRO edition

See other templatesSee other templates

Our Mission

It is our mission as a cultural organization to preserve, promote and manage our cultural music with a national identity in the true Boeremusic idiom and to develop dynamically, in order to keep up with changing times and to modernise without jeopardising the historic flavour or basis thereof.

Slide 2 foto-14 Slide 3 11722276_1039726216039632_4919201262238799149_o Slide 4 Slide 5 Slide 6 Slide 7 Slide 8 Slide 9

Ons Missie

Ons missie is om as kultuurorganisasie ons volkseie kultuurmusiek in die Boeremusiek-idioom te bewaar, te bevorder, te bestuur en dinamies te laat groei en ontwikkel om saam met veranderende tye te moderniseer sonder om afbreuk te doen aan die historiese inslag of basis daarvan.

HomeStrekeNoordstreekWitwatersrand Tak

Witwatersrand Tak

Bestuur Besonderhede

 

VOORSITTER Adriaan Steyn voorsitter.wwr@boeremusiekgilde.org.za 082 411 9983
O/VOORSITTER  Frits Smith ondervoorsitter.wwr@boeremusiekgilde.org.za 083 352 9323
SEKRETARIS Ilze Steyn sekretaresse.wwr@boeremusiekgilde.org.za 072 610 4913
TESOURIER Yvonne Muller tesourier.wwr@boeremusiekgilde.org.za  

 

 

 Agter (van links na regs):  Johan Muller; Adriaan Steyn; Frits Smith
Voor (van links na regs):  Yvonne Muller; Ilze Steyn; Ina Smith

JAARPROGRAM

 Kontak Ilze Steyn vir meer inligting
 

 

27/10/2018 Dans - Hamba Nawe, Pomona
31/12/2018 Oujaarsdans - Hamba Nawe, Pomona
25/01/2019 Dans - Hamba Nawe, Pomona
15/02/2019 Dans - Hamba Nawe, Pomona
30/03/2019 G5 Foundation Event
24/05/2019 CANSA Dans
28/06/2019 Dans - Hamba Nawe, Pomona
26/07/2019 AJV - Hamba Nawe, Pomona
23/08/2019 SPCA Dans - Hamba Nawe, Pomona
27/09/2019 Dans - Hamba Nawe, Pomona
25/10/2019 Casa Caritas Dans
31/12/2019 Oujaarsdans - Hamba Nawe, Pomona

 

 

Boeremusiekgilde - Facebook

SLUIT AAN

Maak gerus gebruik van die elektroniese aansoekvorm indien jy graag by die Gilde wil aansluit of skryf aan ons as jy meer inligting verlang. Sodra ons jou aansoek via ons webwerf ontvang het en dit deur die Direksie goedgekeur is, sal ons jou meedeel wat die ledegeld bedrag is en reëlings tref vir betaling.

NOORDSTREEK

Die Noordstreek sluit die volgende takke in: Bosveld, Klerksdorp, Leeupoort, Pietersburg, Pretoria, Rustenbrug, Vaaldriehoek, Vrystaat, en Witwatersrand. Die takke het elk hul eie afdeling op ons webblad. Volg gerus die skakels na die verskillende takke om meer oor hul doen en late te wete te kom.

SUIDSTREEK

Die Suidstreek sluit die volgende takke in: Outeniqua, Kaapstad, Port Elizabeth en Oos-Londen. Die takke het elk hul eie afdeling op ons webblad. Volg gerus die skakels na die verskillende takke om meer oor hul doen en late te wete te kom.

KONTAK ONS

Boeremusiekgilde van SA
Postnet Suite #279
Private Bag X2020, Isando, 1600
HUB:  Jaap Koen - hub@boeremusiekgilde.org.za
Sekretariaat:  Ronelle Jonker - sekretaresse@boeremusiekgilde.org.za
Go to top