Aansoek om lidmaatskap – Boeremusiekgilde van SA (NPC): NOORDSTREEK
Voltooi onderstaande vorm en kliek op "Stuur"
It is our mission as a cultural organization to preserve, promote and manage our cultural music with a national identity in the true Boeremusic idiom and to develop dynamically, in order to keep up with changing times and to modernise without jeopardising the historic flavour or basis thereof.
Ons missie is om as kultuurorganisasie ons volkseie kultuurmusiek in die Boeremusiek-idioom te bewaar, te bevorder, te bestuur en dinamies te laat groei en ontwikkel om saam met veranderende tye te moderniseer sonder om afbreuk te doen aan die historiese inslag of basis daarvan.
Aansoek om lidmaatskap – Boeremusiekgilde van SA (NPC): NOORDSTREEK
Voltooi onderstaande vorm en kliek op "Stuur"
Kontak ons gerus as u enige navrae oor die Boeremusiekgilde van SA het by:
Boeremusiekgilde van SA |
Postnet Suite #279 |
Private Bag X2020, Isando, 1600 |
HUB: Jaap Koen - hub@boeremusiekgilde.org.za |
Sekretariaat: Ronelle Jonker - sekretaresse@boeremusiekgilde.org.za |
Maak gerus gebruik van die elektroniese aansoekvorm indien jy graag by die Gilde wil aansluit of skryf aan ons as jy meer inligting verlang. Sodra ons jou aansoek via ons webwerf ontvang het en dit deur die Direksie goedgekeur is, sal ons jou meedeel wat die ledegeld bedrag is en reëlings tref vir betaling.
Die Noordstreek sluit die volgende takke in: Bosveld, Klerksdorp, Leeupoort, Pietersburg, Pretoria, Rustenbrug, Vaaldriehoek, Vrystaat, en Witwatersrand. Die takke het elk hul eie afdeling op ons webblad. Volg gerus die skakels na die verskillende takke om meer oor hul doen en late te wete te kom.
Die Suidstreek sluit die volgende takke in: Outeniqua, Kaapstad, Port Elizabeth en Oos-Londen. Die takke het elk hul eie afdeling op ons webblad. Volg gerus die skakels na die verskillende takke om meer oor hul doen en late te wete te kom.
Boeremusiekgilde van SA |
Postnet Suite #279 |
Private Bag X2020, Isando, 1600 |
HUB: Jaap Koen - hub@boeremusiekgilde.org.za |
Sekretariaat: Ronelle Jonker - sekretaresse@boeremusiekgilde.org.za |