See PRO editionSee PRO edition

See other templatesSee other templates

Our Mission

It is our mission as a cultural organization to preserve, promote and manage our cultural music with a national identity in the true Boeremusic idiom and to develop dynamically, in order to keep up with changing times and to modernise without jeopardising the historic flavour or basis thereof.

Slide 2 foto-14 Slide 3 11722276_1039726216039632_4919201262238799149_o Slide 4 Slide 5 Slide 6 Slide 7 Slide 8 Slide 9

Ons Missie

Ons missie is om as kultuurorganisasie ons volkseie kultuurmusiek in die Boeremusiek-idioom te bewaar, te bevorder, te bestuur en dinamies te laat groei en ontwikkel om saam met veranderende tye te moderniseer sonder om afbreuk te doen aan die historiese inslag of basis daarvan.

HomeDagboekSuidstreek

Suidstreek Gekonsolideerde Program

Datum

Tak

Orkes/Funksie

Venue

Kontak

23/09/2017 PE Dans Verskeie musikante Rowallan Park Laerskool Gerrie Roesstorff 083 653 0750
29/09/2017 Outeniqua Dans Verskeie musikante Voortrekker Saal, George Allen Green 082 592 9559
30/09/2017 Kaapstad Bring en Braai Bellville Noord Laerskool Saal Petro van Zyl 076 755 2137
14/10/2017 PE Dans Verskeie musikante Rowallan Park Laerskool Gerrie Roesstorff 083 653 0750
27/10/2017 Kaapstad Dans Bellville Noord Laerskool Saal Petro van Zyl 076 755 2137
27/10/2017 Outeniqua Dans Verskeie musikante Voortrekker Saal, George Allen Green 082 592 9559
04/11/2017 PE van Stadenskop opskop van Stadensmond Gerrie Roesstorff 083 653 0750
24/11/2017 Kaapstad Dans - Pampoenkraal Bellville Noord Laerskool Saal Petro van Zyl 076 755 2137
25/11/2017 PE Dans Verskeie musikante Rowallan Park Laerskool Gerrie Roesstorff 083 653 0750
01/12/2017 Outeniqua Dans Verskeie musikante Voortrekker Saal, George Allen Green 082 592 9559
09/12/2017 Kaapstad Kersboom/Bring & Braai Bellville Noord Laerskool Saal Petro van Zyl 076 755 2137
09/12/2017 PE Dans Verskeie musikante Rowallan Park Laerskool Gerrie Roesstorff 083 653 0750
30/12/2017 Kaapstad Oujaarsdans Bellville Noord Laerskool Saal Petro van Zyl 076 755 2137
30/12/2017 Outeniqua Oujaarsdans/Verskeie musikante Voortrekker Saal, George Allen Green 082 592 9559
30/12/2017 PE Oujaardans - Verskeie musikante Rowallan Park Laerskool Gerrie Roesstorff 083 653 0750

Navrae

Kontak ons gerus as u enige navrae oor die Boeremusiekgilde van SA het of skryf aan: Posbus 13552 Norkem Park 1631

Boeremusiekgilde - Facebook

Passie vir Boeremusiek

Gee jou hart

SLUIT AAN

Maak gerus gebruik van die elektroniese aansoekvorm indien jy graag by die Gilde wil aansluit of skryf aan ons as jy meer inligting verlang. Sodra ons jou aansoek via ons webwerf ontvang het en dit deur die Direksie goedgekeur is, sal ons jou meedeel wat die ledegeld bedrag is en reëlings tref vir betaling.

NOORDSTREEK

Die Noordstreek sluit die volgende takke in: Bosveld, Klerksdorp, Leeupoort, Pietersburg, Pretoria, Rustenbrug, Vaaldriehoek, Vrystaat, en Witwatersrand. Die takke het elk hul eie afdeling op ons webblad. Volg gerus die skakels na die verskillende takke om meer oor hul doen en late te wete te kom.

SUIDSTREEK

Die Suidstreek sluit die volgende takke in: Outeniqua, Kaapstad, Port Elizabeth en Oos-Londen. Die takke het elk hul eie afdeling op ons webblad. Volg gerus die skakels na die verskillende takke om meer oor hul doen en late te wete te kom.

KONTAK ONS

Boeremusiekgilde van SA
Posbus 13552
Norkem Park, 1631
HUB:  Jaap Koen - jpwkoen@gmail.com
Sekretariaat:  Ronelle Jonker - ronelle@jonelle.co.za
Go to top