Nuusbrief 3 - 2011![]() Nuusbrief 3/2011 is reeds aan lede gepos. |
Dit is die Gilde se strewe om n standhoudende liefde vir Boeremusiek te vestig en om deur optredes, funksies, opnames en deelname Boeremusiek vir die nageslag te bewaar.
Die Boeremusiekgilde het landwyd 2000 lede waarvan ongeveer 500 musikante is. Enige persoon wat hou van boeremusiek kan aansluit jy hoef nie n musikant te wees of n instrument te bespeel nie, dit is 'n bonus. Kliek hier as u graag lid van die Gilde wil word.

Beskermheer: Nico van Rensburg
Nico van Rensburg is een van Suid-Afrika se bekendste konsertinaspelers en het op die ouderdom van 15 reeds konsertina begin speel. Hy is op sy sestigste verjaardag vereer met die album Nico van Rensburg 50 Goue Jare.
![]() |
Ere-President : Paul Roodt.Inligting volg binnekort |

15 Jaar Gedenkboek
Willie.Mynhardt@telkomsa.net
1. Die sagteband boek se prys is R100.00 per boek + posgeld.
2. Die hardeband boek se prys is R250.00 per boek + posgeld.

