Boeremusiekgilde hoofkantoor 

Die Gilde is ?n nie-winsgewende, nie-politieke kultuurorganisasie wat ten doel het die behoud, bevordering en uitbouing van Tradisionele ? en Eietydse Boeremusiek, waarby ingesluit is ligte Afrikaanse musiek in die ritmiese idioom. Klem word geplaas op Boeremusiek.

Bestuur

VOORSITTER

Willie Mynhardt Willie.Mynhardt@telkomsa.net 083 704 8655
011 391 4614

ONDERVOORSITTER

Frans Joubert boeremusiekgilde@absamail.co.za 084 209 2404
041 360 5344

TESOURIER

Peet Slabbert paslabbert@telkomsa.net 072 544 1751

SEKRETARIS

Sandra Mynhardt Willie.Mynhardt@telkomsa.net 011 391 4614
na 18:00

NOORDSTREEK
VERTEENWOORDIGER

Wessel Potgieter wespot@telkomsa.net 082 456 2853

SUIDSTREEK
VERTEENWOORDIGER

Louis Hurter louiswhurter@telkomsa.net 083 338 2003 of
021 903 3730

HOOFBESTUUR 2011 -2012


Boeremusiek Gilde Bestuur 2011
Agter: Louis Hurter, Frans Joubert, Peet Slabbert, Wessel Potgieter
Voor: Willie en Sandra Mynhardt

JAARPROGRAM 2012

  • 5 Oktober 2012  AJV

  • 6 Oktober 2012  Nasionale Kompetisie

Kontak ons gerus as u enige navrae oor die Boeremusiekgilde het of skryf aan:

Die Nasionale Voorsitter
Posbus 13552
Norkem Park
1631